Norman Fell

Norman Fell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Norman Noah Feld
Geboorte (1924-03-24)24 Maart 1924
Sterfte 14 Desember 1998 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Norman Fell (24 Maart 1924 – 14 Desember 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), The Graduate (1967), en Bullitt (1968), en in die televisiereeks Three's Company (1976).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search